Quantcast
Channel: Loftus Marais – Versindaba
Browsing all 13 articles
Browse latest View live

Desmond Painter. ‘n Blues liriek

Hierdie een lees nie so lekker nie, jy moet hom eerder sing. Gebruik sommer die deuntjie wat tydens die skryf deur my kop galop het, Bob Dylan se “Dirt Road Blues”, van die album Time out of Mind. Dit...

View Article



Andries Bezuidenhout. Melville se poësiefees, 2011 – fotobeeld

Dis nie met groot fanfare afgekondig nie. Die fees se baniere het ʼn underground kwaliteit gehad – dit is nie dwars oor strate opgehang nie, maar tussen die pilare van Melville se 1930s-geboue. Die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Louis Esterhuizen. Brian Eno se suikerklontjie vir die poësie

  Soos vantevore berig, woed daar tans ‘n nogal venynige debat oor Ann De Cramer se uitlating dat die digkuns geen bydrae te lewer het tot die moderne kultuurbelewenis nie. Pas het niemand minder nie...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Inligtingstuk: Nuwe Stemme 5

Nuwe Stemme 5 poësie kompetisie is nou oop vir inskrywings: Heilna du Plooy en Loftus Marais stel Nuwe Stemme 5 saam. Dit sal die nuutste versameling in hierdie opwindende poësiereeks wees. Alle...

View Article

Loftus Marais. MyCiTi

MyCiTi kan ruimte jou uitsonder? ek wat vroegoggend staan en skielik is oranjestraat leeg en dit voel asof ek iets verbode ervaar totdat karre weer aankom of wanneer mens dink dis ‘n soort gelukskoot...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Philip de Vos. Moaner Lisa

As daar een woord is wat my irriteer is dit die Engelse woord SMILE. En hier praat ek uit ’n fotograaf se oogpunt. Wie op aarde dink hy gaan beter lyk net omdat hy tande wys? In Prehistoriese tye was...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

ATKV-Woordveertjiefinaliste vir poësieprys bekend gemaak

Dit is amper weer tyd vir die jaarlikse ATKV-Woordveertjies wat vanjaar op 13 September by D’Aria in Durbanville plaasvind. Dié toekennings het ten doel om uitsonderlike prestasies rondom die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wicus Luwes. In beheer van die verkeer

Die eerste beweging: Eerste rat Die verkeer het ‘n persoonlikhied van sy eie. Dit het ritme, pouses en plekke om stil te hou. Ek dink dit klink soos ‘n konsertina wanneer dit by verkeerligte saampers...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Louis Esterhuizen. Die boekhandelaar se vreugde

Die afgelope maande was dit nogeens een van daardie sardientjietye in ons bedryf, in hoofsaak vanweë die akademiese verkope wat met die aanvang van die plaaslike universiteit (en skole) se tweede...

View Article


Loftus Marais. Zuma, met glimlag, en op perd

Zuma, met glimlag, en op perd ’n Staatsportret   sy lyf hou dan sy kop op nes ’n kwallerige globus cruciger? die perd se kleur (’n suiwer prul) is onbelangrik, dit is spier en agterpootgestaan te midde...

View Article

Loftus Marais. Lucian Freud, en Lucian Freud se windhond

Lucian Freud, en Lucian Freud se windhond   om lyf te hê, is reeds intieme kennis van oordadigheid en maak nie saak hoe slank, ons vleis is swelsel en jy stoel ’n pose altyd, die gepofte okselvoutjies...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Loftus Marais. Die purper digter se kar gaan staan duskant Opraap in die...

“Brandstof”, olie op doek, Andries Bezuidenhout   Die purper digter se kar gaan staan duskant Opraap in die Noordwes-provinsie Vir die uitstalling “Gas” met werke van Andries Bezuidenhout, Kirby van...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Bibi Slippers. Gesprekke met Loftus Marais & Shirmoney Rhode

Loftus Marais In die bed met Bibi (Via): videos om na te speur:   http://indiebedmetbibi.com/blog/2017/4/11/die-hele-storie-langer-onderhoud-met-loftus-marais     * (Hier is ook ‘n langer onderhoud met...

View Article

Browsing all 13 articles
Browse latest View live